3 - 4 year | Gogga | Bugs class

  Bettina Brits     
  
 Normal 
 0 
 
 false 
 false 
 false 
 
 EN-ZA 
 JA 
 X-NONE 
 
 /* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
	{mso-style-name:"Table Normal";
	mso-tstyle-rowband-size:0;
	mso-tstyle-colband-size:0;
	mso-style-noshow:yes;
	mso-style-priority:99;
	mso-style-parent:"";
	mso-padding-alt:0in 5.4pt 0in 5.4pt;
	mso-para-margin:0in;
	mso-para-margin-bottom:.0001pt;
	mso-pagination:widow-orphan;
	font-size:12.0pt;
	font-family:Cambria;
	mso-ascii-font-family:Cambria;
	mso-ascii-theme-font:minor-latin;
	mso-hansi-font-family:Cambria;
	mso-hansi-theme-font:minor-latin;}
 
    My liefde vir onderwys het begin gedurende die tyd wat ek Teologie studeer het en Sondagskool gegee het by my kerk. Dis toe dat ek besef ek wil 'n juffrou word en het toe volstoom begin studeer aan my B.ed graad. My doel, elke dag, is om 'n positiewe impak te maak op kinders se lewens en om 'n warm, liefdevolle hart teenoor elkeen te hê! Ek is mal oor kinders en om skool te gee is vir my heerlik, dit voel glad nie soos werk nie. Dit is 'n liefde! Soos die gesegde sê: "Choose a job you love, and you will never have to work a day in your life!"