3 - 4 year | See | Nautical class

 
  Onika Vermeulen   Hoekom 'n juffrou?  Ek wou graag ñ verskil maak in maatjies se toekoms. Vir my gaan dit nie oor groot verskille nie, maar eenvoudige dingetjies. As ek ñ maatjie net kan laat lag, gemaklik laat voel of ñ vaardigheid kan aanleer-beteken dit vir my die wêreld. Dit is natuurlik n bonus om leer vir die maatjies pret te maak en ook om saam met mense te werk wat dieselfde passie as jy deel. "Elke dag van ons lewe, maak ons depositos In die 'geheuebanke' van ons kinders."

Onika Vermeulen

Hoekom 'n juffrou?  Ek wou graag ñ verskil maak in maatjies se toekoms. Vir my gaan dit nie oor groot verskille nie, maar eenvoudige dingetjies. As ek ñ maatjie net kan laat lag, gemaklik laat voel of ñ vaardigheid kan aanleer-beteken dit vir my die wêreld. Dit is natuurlik n bonus om leer vir die maatjies pret te maak en ook om saam met mense te werk wat dieselfde passie as jy deel. "Elke dag van ons lewe, maak ons depositos In die 'geheuebanke' van ons kinders."

 Assistant:  Jerovia Adonis    

Assistant: Jerovia Adonis