1-2 year | Wilde diere | Jungle class

 
  Mareza Krige   Met die absolute genot wat ek uit my kinders se grootmaak en grootword proses geput het was die besluit om by opvoeding/ onderwys betrokke te raak eintlik baie maklik. Ek het 'n aanvoeling en passie vir klein kindertjies en voel geroepe om n' aandeel in hul vroee ontwikkeling te speel. My "swart & wit" persoonlikheid vergemaklik die prosesse van dissipline, gehoorsaamheid en respek geweldig en elke jaar se groepie gee my koue rillings van opgewondenheid en trots as ons afskeid neem die einde van die jaar. Ek beskou my betrokkenheid by Kinder Ark as 'n baie groot voorreg waar ek die talente wat ek van God ontvang het, positief uit te leef tot voordeel van die klein mensies wat aan my toevertrou word.  

Mareza Krige

Met die absolute genot wat ek uit my kinders se grootmaak en grootword proses geput het was die besluit om by opvoeding/ onderwys betrokke te raak eintlik baie maklik. Ek het 'n aanvoeling en passie vir klein kindertjies en voel geroepe om n' aandeel in hul vroee ontwikkeling te speel. My "swart & wit" persoonlikheid vergemaklik die prosesse van dissipline, gehoorsaamheid en respek geweldig en elke jaar se groepie gee my koue rillings van opgewondenheid en trots as ons afskeid neem die einde van die jaar. Ek beskou my betrokkenheid by Kinder Ark as 'n baie groot voorreg waar ek die talente wat ek van God ontvang het, positief uit te leef tot voordeel van die klein mensies wat aan my toevertrou word.
 

 Assistant:  Shanet Scheepers    

Assistant: Shanet Scheepers