4 - 5 year Voëltjie | Bird class

 
  Hannelie Orsmond   Ek kry my energie van mense en kinders . Verhoudings en lag is vir my baie belangrik. Ek wil 'n juffrou wees want ek geniet die energie van kinders. Hul eerlikheid, skaamteloosheid en liefde is eindeloos. Om 'n kind te sien ontwikkel is baie meer werd as enige iets anders. Ek is mal oor my werk en leef my droom.

Hannelie Orsmond

Ek kry my energie van mense en kinders . Verhoudings en lag is vir my baie belangrik. Ek wil 'n juffrou wees want ek geniet die energie van kinders. Hul eerlikheid, skaamteloosheid en liefde is eindeloos. Om 'n kind te sien ontwikkel is baie meer werd as enige iets anders. Ek is mal oor my werk en leef my droom.

 Assistant:  Lizzy Marang    

Assistant: Lizzy Marang